In the News
Man gevonnis wat bejaarde aanrand oor sleutels
--- Charné van der Merwe 16 Jul 2026Die man wat ’n bejaarde vrou tydens ’n rusie oor spaarsleutels ernstig aangerand het, is ná ’n byna drie jaar lange hofstryd gevonnis. Dylan Ferreira (31) is Donderdag (16/7) deur die Booysens-landdroshof in Johannesburg ’n boete van R10 000 of 12 maande tronkstraf opgelê, vir vyf jaar opgeskort. Hy is ook gelas om R10 000 skadevergoeding aan ..Read More


