• News
  • Listen
  • Events
  • Win
  • Advertise
  • Latest News
  • Central SA
  • South Africa
  • Agriculture
  • Business
  • Sport
  • International
  • Lifestyle
  • Sponsored
  • Shop
  • Weather
  • Search
  • News
  • Latest News
  • Central SA
  • South Africa
  • Agriculture
  • Business
  • Sport
  • International
  • Lifestyle
  • Sponsored
  • Listen
  • OFM live
  • Stasie 2
  • Catch Up
  • OFM Podcasts
  • International Podcasts
  • Music
  • Events
  • All Events
  • Past Events
  • Event Galleries
  • Event Videos
  • Community Calendar
  • Win
  • Advertise
  • Contact Us
  • Contact
  • Break in Transmission
  • Broadcast Frequencies
  • OFM Production Studio
  • News Contacts
  • OFM Cares
  • Press Office
  • Vacancies
  • Weather
  • Shop
  • Featured

57e01354-7518-482c-bb90-5e6d34d20dfe.jpg

“Alone, we can do so little; together, we can do so much” – Helen Keller

Agriculture in South Africa is characterised by resilience. Our farmers are world-renowned for their resourcefulness and perseverance to succeed amid often harsh conditions where few will dare to take up the challenge.

These unsung heroes, who produce with passionate commitment, are not only confronted by the daily challenges this sector poses, but also natural disasters such as drought, floods and fires, as well as climate change, rural safety and, recently, even a global pandemic. 

It is with every worker in the agricultural value chain in mind that OFM calls on Central South Africa to stand together to support the backbone of our communities.

This page is dedicated to initiatives that help agricultural communities affected by disasters. 

Take a look where the affected areas are, their needs and how you can help.

Agri Hulp

- Sentraal SA staan saam, bankvas agter ons boere

“Deur twee dinge is my lewe vir my leefbaar gemaak; die liefde wat ek gegee het, en die liefde wat ek gekry het.” – C.J. Langenhoven

Landbou in Suid-Afrika word gekenmerk deur veerkragtigheid. Ons boere is wêreldbekend vir hul vindingrykheid en deursettingsvermoë om sukses te behaal te midde van dikwels moeilike omstandighede waar min dit sal waag om die uitdaging aan te pak.

 

Hierdie onbesonge helde, wat met hartstogtelike toewyding produseer, word nie net gekonfronteer met die daaglikse uitdagings wat hierdie sektor bied nie, maar ook natuurrampe soos droogte, vloede en brande, asook klimaatsverandering, landelike veiligheid en onlangs selfs ’n wêreldwye pandemie.

 

Dit is met elke werker in die landbouwaardeketting in gedagte dat OFM Sentraal-Suid-Afrika aanmoedig om saam te staan om die ruggraat van ons gemeenskappe te ondersteun.

 

Hierdie bladsy is toegewy aan inisiatiewe wat landbou gemeenskappe wat deur rampspoed getref word, te help.


Kyk waar die betrokke gebiede is, hul behoeftes en hoe u kan help.

HOW YOU CAN HELP 

  • Agri Noord-Kaap droogte hulp fonds 
  • Agri SA Droogte hulp fonds
  • Agri Noordwes
  • Agri Securitas
  • AFASA support programmes
  • Boere Droogtehulp SA NPC
  • Boks Voer Vir 'n Boer
  • Caritas Gemeenskapsfokus NPC
  • Caring Daisies
  • Droogte Hulp met Burre Burger NPC
  • Gift of the Givers
  • Save the Sheep Sutherland
  • Williston Droogtehulp
  • SA Water Warriors
  • Vrystaat Landbou Rampfonds
  • Tankwa Karoo Hartklopfonds
  • TLU SA Rampfonds
  •  NEWS 
NK-boere hoop vir nog reën | News Article
NK-boere hoop vir nog reën
05:30 Tue, 14 Dec 2021
Boere wie se plase in die droogtegeteisterde gebiede in die Noord-Kaap...
READ MORE
NK-boere vol moed, dankbaar vir reën | News Article
NK-boere vol moed, dankbaar vir reën
05:00 Tue, 16 Nov 2021
Hoewel sekere dele van die Noord-Kaap stortende reënval ervaar het, is...
READ MORE
Liefdadigheidsorganisasie teel nou skape om boere te help met kuddes | News Article
Liefdadigheidsorganisasie teel nou skape om boere te help met kuddes
05:30 Wed, 13 Oct 2021
Die gevolge van voortdurende droogte en woedende veldbrande kan vernie...
READ MORE
Hoe #Covid19 ‘n aanlyn droogtehulp-inisiatief raak  | News Article
Hoe #Covid19 ‘n aanlyn droogtehulp-inisiatief raak
05:00 Tue, 14 Sep 2021
Die aanlyn droogtehulpprojek, Boks Voer Vir ‘n Boer, waar die publiek ...
READ MORE
#LandbouHoop: Koop ‘n ‘boks’ voer vir die boer van jou keuse | News Article
#LandbouHoop: Koop ‘n ‘boks’ voer vir die boer van jou keuse
05:00 Fri, 10 Sep 2021
Die projek Boks Voer Vir 'n Boer is gestig met boere in die droogteget...
READ MORE
#Droogtehulp-organisasie op pad na NW ná veldbrande  | News Article
#Droogtehulp-organisasie op pad na NW ná veldbrande
05:00 Fri, 09 Jul 2021
Elf plase in die Fochville-omgewing buite Potchefstroom in Noordwes is...
READ MORE
#Droogtehulp: Roeier praat oor ervaring op Oranjerivier | News Article
#Droogtehulp: Roeier praat oor ervaring op Oranjerivier
05:30 Thu, 06 May 2021
Edward-John Hill, wat op 1 April 2 200 km vanaf Lesotho tot Namibia op...
READ MORE
Roeier al amper 30 dae in kajak vir liefdadigheid | News Article
Roeier al amper 30 dae in kajak vir liefdadigheid
05:30 Thu, 29 Apr 2021
Edward-John Hill, ook bekend as Bean, wat die Oranjerivier aangepak he...
READ MORE
#Droogtehulp: Man roei steeds in kajak ten spyte van uitdagings | News Article
#Droogtehulp: Man roei steeds in kajak ten spyte van uitdagings
05:30 Tue, 06 Apr 2021
Die ‘Kayak for Charity’-span het verskeie uitdagings in die gesig gest...
READ MORE
#Droogtehulp: Boere steeds in nood | News Article
#Droogtehulp: Boere steeds in nood
05:30 Mon, 05 Apr 2021
Hoewel groot dele van die land goeie reënval ontvang het, is daar stee...
READ MORE
Advertise on OFM
Let us contact you with our solutions
General
  • Advertise on OFM
  • Contact Us
  • Vacancies
  • Terms & Conditions
Experience OFM
  • Competitions
  • Events
  • Music
  • Weekly Line Up
Stay up to date
  • Featured
  • Agriculture
  • Local
  • Sport
Compliance & Disclaimers
  • BCCSA: Code of Conduct
  • Covid-19 Return to Work Policy
  • Complaints, Compliments & Disclosures
  • Promotion of Access to Information Act

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.