On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Anny
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: SONGS OF PRAISE

SONGS OF PRAISE

Kimberley ACADEMY of Music is hierdie jaar 30 jaar en samewerking met ADASA (Alzheimers vereniging van SUID AFRIKA) HOU ONS op 13 APRIL Songs OF PRAISE met 3 kore en orkes saam met bekende dirigent RICHARD KOCK in die ST CYPRIANtH"S katedraal in Kimberley

Venue: St Cyprianth's Katedraal  | Event date:  13 April 2024, 18:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: Du Toitspan ROAD 129, kimberley  | Contact Number:  0837468385  | Contact Email:  carna@wol.co.za
View All

News

Oekraïne vra Suid-Afrika om ontvoerde kinders te help terugbring

Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.  Read More


Wyle pous Franciskus het begrafnisrituele vooraf vereenvoudig

Pous Franciskus se begrafnis sal Saterdag (26/4) gehou word, het die Vatikaan Dinsdag (22/4) aangekondig.  Read More


Mianmar-aardbewing: Hulp stroom in ná meer as 1 700 sterftes

Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.  Read More


Suid-Afrikaners wen gesogte blommeskou-trofee in China

Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.