On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Trompieland Opedag

Trompieland Opedag

Nuuskierig oor Trompsburg Primêr? Opsoek na ’n afrikaanse kosskool buite Bloemfontein met goeie waardes en hoogaangeskrewe ondersteuningsdienste? Kom kyk wat ons vir u kind kan bied in ’n heilsame plattelandse omgewing! Opedagaktiwiteite begin om 16h00 en leerders kan die nag in die koshuis oorslaap!!

Venue: Trompsburg Primêr  | Event date:  29 August 2019, 16:00  | Area:  Free State  | City:  Trompsburg  | Address: Wesselstraat 5, Trompsburg
View All

News

Muntstukke in fontein help Rome se kwesbaarstes

Twee keer per week word Rome se bekendste fontein afgeskakel, gedreineer en soos ’n sitkamermat met ’n stofsuier skoongemaak.  Read More


Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


Meer as 800 vermis ná Nepal-vloedgolf

Nepal se toerismeraad bevestig kontak kon nog nie gemaak word nie met 644 toeriste ná verwoestende oorstromings in die Bhotekoshi-riviergebied op die grens met Tibet.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.