Community Event
You are viewing: Kroonstad Sentrum vir Bejaardes hou Basaar!

Kroonstad Sentrum vir Bejaardes hou Basaar!

Dis 'n groot fondsinsamelingsprojek vir ons Bejaardes. Daar gaan heerlike pannekoek, jaffels, worsbroodjies, hamburgers en vele meer te koop wees. Kom loer gerus in.

Venue: NG Moedergemeente Kerk in Cross Straat  | Event date:  30 August 2019, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Kroonstad  | Address: Cross Straat, Kroonstad
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more