On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Sotho-kursus

Sotho-kursus

Die NG Gemeente Langenhovenpark bied wéér hierdie gewilde kursus in Sesotho aan. Dié kursus strek oor 28 weke en die totale koste beloop R2 000. Die kursus begin DV Donderdag 21 Februarie om 18:00 en vind in die Gemeentesentrum van die NG Kerk Langenhovenpark plaas (in die Kleinkerk). Registreer asseblief voor of op Maandag 11 Februarie om 10:00 - telefonies by 051 446 2225 of per e-pos ngklhp@mweb.co.za. Daar is plek vir net 25 studente. Vir verdere navrae skakel die kantoor by bogenoemde nommer of vir Riaan Stander by 051 446 1131.

Venue: NG Gemeente Langenhovenpark  | Event date:  21 February 2019, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 17 Boerneefstraat
View All

News

Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.