On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Olebogeng
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Noord-Vrystaat SAVM Boeredag en Veiling

Noord-Vrystaat SAVM Boeredag en Veiling

Graag nooi die Noord-Vrystaat SAVM Klub en die Rooiskool in Kroonstad se Boerevereniging alle mede Boere, alle skaaprasse, vroue wat toe tree tot boerdery. Ons bied n heerlike boeredag aan by die Kroon-Boma net buite Kroonstad. Uitstallers, heerlike Skaapbraai en baie inligting. Klub bied 35st Klub veiling aan met meer as 65 jaar se Top Genetika beskikbaar op veiling. Ramme en ooie sal aangebied word

Venue: KROON-BOMA  | Event date:  28 August 2019, 08:00  | Area:  Free State  | City:  Kroonstad  | Address:
View All

News

Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom

’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie.  Read More


Skotse ‘eilandfamilie’ vier eerste baba in dekades

Die eerste baba in meer as 30 jaar is vroeër vandeesmaand op ’n afgeleë eiland in die Skotse argipel Orkney gebore.  Read More


Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook

Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg.  Read More


EU beplan streng nuwe reëls vir kinders op sosiale media

Strenger beperkings op die gebruik van sosiale media wag straks op Europese kinders jonger as 15 nadat die Europese Unie (EU) planne aangekondig het om toegang tot platforms soos TikTok, Instagram,...  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.