In the News
Hoekom, Mamma? – Jayren (5) se stryd met diabetes
--- Charné van der Merwe 27 Aug 2026’n Ma van Bloemfontein se hart breek elke keer wanneer haar vyfjarige seuntjie vra: Hoekom? Dis die een vraag waarop sy nie altyd vir hom ’n antwoord kan gee nie. Jayren Horn leef al langer as vier jaar met tipe 1-diabetes. Sy ma, Juanita, doen alles in haar vermoë om hom te help om, ondanks sy siekte, steeds gelukkige kinderjare te hê.Toe Jayren ..Read More


