In the News
Geen wagtydperk om vermiste persoon by polisie aan te meld nie
--- Charné van der Merwe 05 Nov 2026Die Noord-Kaapse polisie herinner die publiek daaraan dat daar geen spesifieke wagtydperk is voordat ’n vermiste persoon by die polisie aangemeld kan word nie. Die polisie doen ’n beroep op inwoners om enige verdwyning onmiddellik by hul naaste polisiekantoor aan te meld, aangesien vinnige optrede kan help om ’n vermiste persoon op te spoor. Die ..Read More


