In the News
Noord-Kaapse polisie gereed vir veilige verkiesing
--- Charné van der Merwe 02 Nov 2026Die polisie en veiligheidsdienste in die Noord-Kaap is gereed om Woensdag (4/11) ’n vreedsame en veilige verkiesing te verseker. Die provinsiale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur het omvattende veiligheidsbeplanning, intelligensie-insameling en risiko-ontledings gedoen. Veiligheidsdienste is op ’n hoë gereedheidsgrondslag en sal ..Read More


