In the News
Stroper dood ná olifant-ontmoeting in Krugerwildtuin
--- Charné van der Merwe 14 Sep 2026’n Vermeende wilddief is dood nadat hy glo probeer weghardloop het van ’n olifanttrop in die Nasionale Krugerwildtuin. Twee vermeende wilddiewe is volgens voorlopige inligting glo Vrydag (11/9) die wildtuin onwettige binne. Hulle het glo op ’n trop olifante afgekom en op die vlug geslaan, waarna een gehoor het hoe die ander man skree.Die verdagtes ..Read More


