In the News
Trekkerverkope styg steeds
--- Isabel van Tonder 16 Jan 2026Kleinhandelverkope van trekkers styg steeds. In dié vroeë stadium sal trekkerverkope na verwagting vanjaar tussen 5% en 10% meer wees as verlede jaar. Die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (Salma) voorspel stroperverkope sal waarskynlik soortgelyk wees as verlede jaar. In Desember is 494 trekkers verkoop, 11% meer as in Desember 2024 ..Read More


