In the News
Trofeejag kan mense en natuur bevoordeel – navorsers
--- Isabel van Tonder 28 Sep 2026Nuwe internasionale navorsing bevind trofeejag in Afrika suid van die Sahara het dikwels voordelige uitkomste vir bewaring en plaaslike gemeenskappe, maar die resultate hang af van hoe jag bestuur word en wie uit die inkomste voordeel trek. Die navorsing is Woensdag 9 September in Conservation Letters gepubliseer en 89 wetenskaplike artikels van 13 ..Read More


