In the News
Sentraal-Suid-Afrika se vullisterreine kry swak oudit
--- Charné van der Merwe 17 Oct 2026Nie een van Sentraal-Suid-Afrika se drie provinsies het goed gevaar in AfriForum se jongste oudit vir vullisterreine nie. Die Noord-Kaap het landwyd die swakste presteer, terwyl ernstige tekortkominge in afvalbestuur ook in die Vrystaat en Noordwes aangemeld is. Noordwes het ’n gemiddelde nakomingspunt van 40% behaal, die Vrystaat 19% en die ..Read More


