Vrystaat Landbou vier op 19 Maart 2024, 120 jaar in georganiseerde landbou. Vrystaat Landbou is 'n vrywillige organisasie met 146 boereverenigings wat by die organisasie geaffilieer is. Hierdie boereverenigings bestaan uit ongeveer 2 800 lede, wat of in persoon of as regsentiteit, by Vrystaat Landbou lidmaatskap het. Die provinsie is in 20 streke verdeel, wat elk 'n streekverteenwoordiger het, en dan word die streke op die uitvoerende bestuur van die organisasie verteenwoordig. OFM Inhousbestuurder, Elzette Boucher-Krüger gesels met van die bestuurslede om meer oor die organisasie uit te vind.
What's Happening
Advertisement
Catch Up Radio
Catch up on your favorite shows
At Lunch
Air Date: 21 Feb 2025
............
At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.