In the News
Emfuleni-oudraadslid se strafsaak begin moontlik dan
--- Charné van der Merwe 10 Sep 2026’n Voormalige VF Plus-raadslid van Emfuleni wat daarvan beskuldig word dat sy oor haar akademiese kwalifikasies gejok het, se saak sal na verwagting op 10 November voortgaan. Gerda Senekal het Donderdag (10/8) in die Vereeniging-streekhof verskyn. Sy staan tereg op ’n aanklag van bedrog nadat ’n strafregtelike klag in 2023 by die polisie ingedien is ..Read More


