On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Nolwethu
Listen Live Streams

Agriculture

Wen met Sparta Kalf Klub!

───   14:36 Wed, 03 Apr 2024

Sponsored14:36 Wed, 03 Apr 2024
Wen met Sparta Kalf Klub! | News Article
Foto: Sparta

Beesboere kan 'n reis na Mauritius wen - moontlik gemaak deur Sparta Beef.

Sparta Beef het ‘n opwindende kompetisie vir beesboere van stapel gestuur. 

OFM inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met Sparta se hoof-uitvoerende beampte, Estelle van Reenen, gesels oor die kompetisie. Luister hier:

Sparta Beef

Sparta is ‘n vertikaal geintegreerde familie besigheid en het die kapasiteit om jaarliks ongeveer 250 000 beeste te slag. Sparta is al sedert die 1800’s boere in die Vrystaat. Hulle het hul besigheid gebou deur langdure vennootskappe te vorm met hul belangrikste verskaffers, die beesboere.

 Die kompetisie

Suid-Afrika, en veral die Vrystaat, het wêreldklas beesboere en Sparta wil soveel as moontlik van hierdie uitstekende genetika direk by die beesboer aankoop. Om die reis te kan wen, moet die beesboer kwalifiseer vir die eksklusiewe Sparta Kalf Klub. Die reis is vir twee mense na Mauritius, vliegkaartjies en verblyf ingesluit. Bepalings en voorwaardes geld.

Hoe kan 'n beesboer kwalifiseer om lid te word?

Jy moet in die 2024 kalender jaar ten minste 100 puik gehalte kalwers direk aan Sparta lewer om vir die gelukstrekking in aanmerking te kom. Vir verdere inligting gaan na die nuusblad by Sparta.co.za.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.