On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Matrics 2016

Spesiale Verslag: Matriekuitslae

───   15:00 Thu, 05 Jan 2017

Spesiale Verslag: Matriekuitslae | News Article
Davids looking for their names in the newspaper in the foyer of Hoërskool Linden on Januray 7, 2014, in Johannesburg. File photo: Gallo Images

Bloemfontein - Die vreugdevure brand hoog in sentraal-Suid-Afrika nadat die Vrystaat die hoogste matriekslaagsyfer in die land behaal het.


Die Noord-Kaap en Noordwes het ook nie uit die bus geval nie. In die Vrystaat het 88,2% van die matriekleerlinge geslaag. Die Wes-Kaap was tweede met 85,9% gevolg deur Gauteng. 

Noordwes was vierde gevolg deur die Noord-Kaap. 

Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het Woensdagaand die nasionale slaagsyfer van 72,5% bekendgemaak. Dit is net minder as 2% beter as die vorige jaar. 

Vanoggend is die uitslae in elke provinsie verder ontleed en presteerders is vereer. Die OFM-nuusspan het die verslag saamgestel.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.