Podcasts
SA se mooiste hoenders skud vere reg in Bultfontein─── SABRINA DEAN 08:46 Tue, 05 Jul 2016
![SA se mooiste hoenders skud vere reg in Bultfontein SA se mooiste hoenders skud vere reg in Bultfontein | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/fr_2016758568.jpg?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both)
OFM-nuus se landbouredakteur Sabrina Dean gesels met Danie Nieuwenhuizen, organiseerder van die Saspo Nasionale Pluimvee Kampioenskappe, wat hierdie week in Bultfontein plaasvind.
Hy vertel daar gaan meer as 2400 voëls vertoon word, insluitend hoenders, watervoëls en kalkoene, met 96 vertoners van reg oor die land wat deelneem. Hy sê daar is ook vanjaar drie splinternuwe rasse wat nog nooit voorheen in Suid-Afrika geskou is nie.
Hy het ‘n ieder en elk uitgenooi om te kom inloer en sê vir die wat belangstel om ‘n hoenderboerdery te begin is daar Donderdag laatmiddag ‘n veiling waar hulle van die beste teelmateriaal in die land sal kan opraap:
SA se mooiste hoenders skud vere reg in Bultfontein: