On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Wilkruin Klerksdorp Basaar

NG Wilkruin Klerksdorp Basaar

Die dag begin om 08:00 tot so ± 14:00. Verskeie stalletjies bv, vleis, worsbroodjies, pannekoek, outydse poedings, koeldrank, wit olifante, handwerk, roomys, kerrie & rys, teetuin. Uitstalling van voertuie, asook speletjies vir die kinders. Ook is daar 'n pretrit vir voertuie wat 'n roete deur die dorp volg en vrae moet beantwoord oor seker bakens.

Venue: 73 Yusuf Dadoostraat, Wilkoppies, Klerksdorp  | Event date:  27 April 2024, 08:00  | Area:  North West  | City:  Klerksdorp  | Address: 73 Yusuf Dadoostraat, Wilkoppies  | Contact Number:  0731503836  | Contact Email:  wilkruin@lantic.net
View All

News

Sal jy ’n perd opsaal om te gaan stem? #SANeedsYou

“Perth, waar ’n groot klomp Suid-Afrikaners woon, is byvoorbeeld 3 700 km van Canberra af! Ry is net nie ’n opsie nie!”  Read More


Botswana: Troppe bedreigde seekoeie val vas in modder

“Seekoeie het ’n dik maar sensitiewe vel, wat beteken dat hulle gereeld moet swem.”  Read More


Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.