On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Nolwethu
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Hoërskool Fichardtpark Ope-aand 2024

Hoërskool Fichardtpark Ope-aand 2024

Op die 18de April om 18:00 bied Hoërskool Fichardtpark hul ope-aand aan vir voornemende leerders wat vir 2025 wil inskryf. Ouers en leerders is welkom om hierdie aand by te woon waar hul meer inligting kan kry oor Hoërskool Fichardtpark. Hierdie aand is volgepak met verrassings vir leerders sowel as belangrike inligting sessies vir ouers. Meer inligting is beskikbaar op ons Facebook en Instagram blad en enige navrae kan gerig word na Morné Durand - bemarking@fpark.co.za.

Venue: Hoërskool Fichardtpark  | Event date:  18 April 2024, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 24 Hudson Dr, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301  | Contact Number:  051 522 6927  | Contact Email:  bemarking@fpark.co.za
View All

News

Botswana: Troppe bedreigde seekoeie val vas in modder

“Seekoeie het ’n dik maar sensitiewe vel, wat beteken dat hulle gereeld moet swem.”  Read More


Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.