On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Laerskool Sentraal Kakamas Skietdag

Laerskool Sentraal Kakamas Skietdag

Heeldag lekkerte vir die hele gesin. Vyf gong bane, 'n bottel baan en 'n langafstand baan om jou vernuf te toets. Daar is ook windbuks skiet vir die jonger geesdriftiges. Heerlike eet-en drinkgoed te koop met 'n steak ete en dans na afloop van die dag.

Venue: Sonsak (plaas)  | Event date:  27 April 2024, 06:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kakamas  | Address: GPS: S28.37072 E20.28019  | Contact Number:  082 330 6613 (Whatsapp)  | Contact Email:  ov.lsktrust@gmail.com
View All

News

Sal jy ’n perd opsaal om te gaan stem? #SANeedsYou

“Perth, waar ’n groot klomp Suid-Afrikaners woon, is byvoorbeeld 3 700 km van Canberra af! Ry is net nie ’n opsie nie!”  Read More


Botswana: Troppe bedreigde seekoeie val vas in modder

“Seekoeie het ’n dik maar sensitiewe vel, wat beteken dat hulle gereeld moet swem.”  Read More


Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.