In the News
Weird Wide Web – Hierdie handelsname het generiese woorde geword
--- Admin 06 Mar 2025Hierdie handelsmerke het so gewild geword dat mense ’n spesifieke produk beskryf, deur daardie handelsmerk, dis hoe jy weet die handelsmerk is suksesvol. As ’n Brit vir jou sê hulle wil ’n nuwe hoover koop, bedoel hulle eintlik ’n stofsuier. Hoover is die naam van ’n maatskappy wat stofsuiers vervaardig, maar die handelsnaam is so gewild dat ..Read More
