On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Saturday Express

Saturday Express: Die Groot 5

───   10:11 Sat, 11 Feb 2017

Saturday Express: Die Groot 5 | News Article

5 Dinge wat jy moet weet om slim te klink by hierdie naweek se braai.

  • Die Proteas het Australië se plek as nommer een ODI span in die wêreld oorgeneem nadat hulle gister teen Sri Lanka gewen het.

  • Die stand van die nasie toespraak het hierdie week plaasgevind, dit was ‘n gemors.
  • Volgende week is Valentynsdag – moenie vergeet nie! 
  • Volgende week word Suid-Afrika se vierde kwartaal werkloosheidsyfers bekend gemaak. ‘n Verhoging na 27.3% word verwag. 
  • Pippa Middleton, wat redelik opspraak gemaak het met haar voorkoms by die Britse Koninklike troue in 2011, trou nou self. En blykbaar sal Prince Harry vir Meghan Markle (Van Suits) saamneem.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.