On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Wes-Kaap polisie lê beslag op miljoene rand se perlemoen

───   10:28 Sun, 19 Feb 2017

Wes-Kaap polisie lê beslag op miljoene rand se perlemoen | News Article
Gallo Images

Kaapstad - Die Wes-Kaapse polisie het beslag gelê op perlemoen van R7.5 mljoen in `n verlate huis in Durbanville buite Kaapstad.


Woordvoerder Lloyd Ramhova sê meer as 20 000 vars en gedroogde perlemoene is in die huis gevind. 

Hy sê twaalf mense is die afgelope ruk in operasies aangekeer om perlemoenstropery te bekamp. 

Volgens hom beloop die waarde van perlemoen waarop die afgelope week beslag gelê is, bykans R12 miljoen. 

Vroeër is daar ook beslag gelê op perlemoen ter waarde van R4 miljoen naby Worcester in die Boland.

-news24.com


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.