On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Valke besig om ondersoek na bedrog af te handel

───   08:53 Sun, 19 Feb 2017

Valke besig om ondersoek na bedrog af te handel | News Article

Kimberley - Die Valke is besig om hul ondersoek af te handel na beweerde bedrog met die bou en huur van die kantore van die Noord-Kaapse departement van vervoer.


Die SAUK berig die departement huur sedert 2011 die gebou van `n eiendomsmaatskappy, Ocean Echo Properties. 

Die maatskappy het die gebou dieselfde jaar met `n lening van R15 miljoen gekoop, maar eers nadat die departement hul aanstelling in `n brief bevestig het. 

Die departement huur die gebou nou teen R330 000 per maand. 

`n Provinsiale woordvoerder van die Valke, Philani Nkwalase, sê hulle ondersoek moontlike bedrog.

SAUK


Podcasts

Provinsiale woordvoerder van die Valke, Philani Nkwalase :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.