On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agriculture

Waterbesoedeling verminder SA se markaandeel

───   15:16 Thu, 26 Jun 2014

Dirk Kok - Graan SA se uitvoerende hoof, Jannie de Villiers, sê daar moet ernstig werk gemaak word van waterbesoedeling in die land, veral deur myne. Buitelandse markaandeel vir Suid-Afrikaanse landbouprodukte word verloor as gevolg van besoedelde en onveilige water.
Besoelde water en suurwater is ook 'n bedreiging vir voedselveiligheid.
Hy sê gesprekke met die Kamer van Mynwese, die Waterkommissie en die owerheid word lank reeds gevoer, maar moet op die spits gedryf word. Die bestaande wetgewing, wat onder meer vir groot boetes voorsiening maak, móét toegepas word.
De Villiers sê een van die struikelblokke vir die behoorlike toepassing van die wetgewing is die verwantskap van sommige mynlisensiehouers aan politici.


Podcasts

Jannie de Villiers:

More from News

You May be Interested in

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.