On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

National

Ooggetuie praat oor skietery by Kaapstadse lughawe

───   09:44 Thu, 29 May 2014

Kaapstad - 'n Ooggetuie sê 'n polisiekonstabel, wat drie mense by die Kaapstadse Internasionale Lughawe gewond het voordat hy homself doodgeskiet het, het wel 'n wordewisseling met een van die slagoffers gehad voor die skietery.
 
William Scott, 'n tweede jaar student aan die Universiteit van die Wes-Kaap, sê hy was besig om aandete saam met sy pa te geniet toe die voorval gebeur het.

Die voorval het net na halfsewe gisteraand by die Ocean Basket-restaurant op die lughawe gebeur. Scott sê die 33-jarige konstabel het met sy vriendin gesels waarna die skietery plaasgevind het.
Heart FM

More from National

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.