Local News
Olifantshoek inwoners praat oor 20 jaar van demokrasie─── OWEN OWEN 14:04 Wed, 16 Apr 2014
Owen Kock
Olifantshoek. - Tydens verlede jaar se dienslewerings protes-optredes deur die gemeenskap van Olifatshoek in die
Noord-Kaap, is skole vir maande gesluit, wat meegebring het dat leerders hulle vanjaar in dieselfde graad bevind. Die myn gemeenskap is een waar daar baie gekla word oor die feit dat ontwikkeling teen ‘n slakkepas gebeur. Ek het ‘n draai op Olifantshoek gaan maak tydens OFM Nuus se voorbereiding vir die nasionale verkiesing, en het die volgende verslag saamgestel…