Human Interest
Ou plaashuise spreek van "groen" argitektuur─── DANE DANE 09:38 Wed, 05 Jun 2013
Dane Beisheim
Potchefstroom - Vandag se argitekte moet weer 'n slag kyk na die plaashuise van ouds om werklik te sien hoe 'n "groen" huis moet lyk.
Dit is volgens Potchefstroomse argitek André Kriel, wat gisteraand 'n ledevergadering van die Potch-Tlokwe-sakekamer oor "groen-argitektuur" toegespreek het. In die lig van Wêreldomgewingsdag wat vandag regoor die wêreld gevier word, sê Kriel die beginsels van groen argitektuur het verlore geraak in die aanwending van nuwe tegnologie en meer modieuse huise.
As ons dus meer groen huise wil bou, sê Kriel, moet ons kyk na die plaashuise van ouds waarmee ons voorsate grootgeword het...