World News
Vloede in Australië─── LANI LANI 12:49 Fri, 25 Jan 2013
Lani Fouché
Terwyl swaar reën hewige vloede in die noord-ooste van Australië meegebring het, word nog reën vir die naweek verwag.
Die tropiese sikloon Oswald bring veral swaar reën oor die kusdorp Rockhampton.
Meer as 20 reddingsoperasies is deur die nag uitgevoer. Dié gebied het gister die swaarste neerslae sedert 1939 beleef.
Meer as 30 mense het twee jaar gelede tydens vloede in Queensland gesterf en 29 000 huise is vernietig.

Riana Hirst, 'n Suid-Afrikaner wat in Nieu-Suid-Walles woon: