On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
NEXT: 19:00 - 23:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

National

Groter voorkoms van haaie aan aardverwarming toegeskryf

───   16:47 Wed, 26 Dec 2012

Die Nasionale Seereddingsinstituut het gesê die hoër voorkoms van haaie kan toegeskryf word aan warm seetemperature as gevolg van aardverwarming. SABC berig die woordvoerder van die NSRI, John Costello, het teorieë verwerp dat dit weens godsdienstige en tradisionele offerhandes op strande is. Hy sê wat egter meer kommerwekkend is, is mense se gedrag op strande en dat daar nie gehoor gegee word aan waarskuwings nie. Volgens Costello is 'n toename in haaiaanvalle 'n wêreldwye verskynsel en in Australië en Mauritius is strande ook gesluit omdat haaie opgemerk word.

More from National

You May be Interested in

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.