National
Ina Bonnette getuig in 'Modimolle-monster'-saak─── 10:27 Tue, 20 Nov 2012
Modimolle - Die martel-slagoffer Ina Bonette sal na verwagting vandag in die Pretoriase hooggeregshof in die verhoor van haar eksman, Johan Kotzé, en sy drie medebeskuldigdes getuig. Kotzé word daarvan beskuldig dat hy die drie mans met 'n vuurwapen gedreig het om Bonette te verkrag en dat hy haar seun, Conrad, vermoor het. Die Staat het gister sy eerste getuie geroep. Marinus Cloete het aan die hof verduidelik hoe hy die lyk van sy vriend, Conrad, gevind het nadat hy geskiet is. Karin Labuschagne het met Marinus gesels:
Jacaranda 94.2
Jacaranda 94.2