Local News
Vrystaters mal oor klere en skoene─── 16:24 Wed, 07 Nov 2012
Christopher Motabogi
Bloemfontein - Die jongste syfers van Statistieke Suid-Afrika toon dat Vrystaatse inwoners ‘n groot gedeelte van hul inkomste aan klere en skoene bestee.
So sê die direkteur van die Buro vir Marknavorsing aan Unisa, Carel van Aardt.
Hy sê dit is ook duidelik uit die syfers dat diegene in die lae inkomste groepe finansieël agteruit gegaan het.

Carel van Aardt: