On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

"Landbou kan groot verskil maak in arm landelike gebiede"

───   15:19 Mon, 08 Oct 2012

Owen Kock

Vanjaar se AgriSA-kongres sal hoofsaaklik fokus op landbou as ‘n voorkeurbedryf vir ekonomiese ontwikkeling.

AgriSA se Hans van der Merwe het aan OFM Nuus gesê landbou self is nie groot nie, maar as daar na die kompleksiteit van die bedryf gekyk word, maak dit ‘n groot deel van die land se ekonomie uit.

Hy sê landbou kan 'n groot verskil maak in arm landelike gebiede.

Die kongres vind Donderdag en Vrydag by Muldersdrift plaas.

ANC sekretaris-generaal Gwede Mantashe en die minister van Landbou, Bosbou en Vissery, Tina Joemat-Petterson is onderskeidelik die spekers op dag een en twee.


Podcasts

Hans van der Merwe:

More from News

You May be Interested in

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.