National
Regering gaan voort met teen-renosterstropery pogings─── 08:50 Sun, 23 Sep 2012
Die Departement van natuurbewaring en omgewingsake gaan volstoom voort in sy pogings om stropery en ander wildbewaringsmisdade te voorkom.
Die SAUK berig dat die departement steeds met Asiatiese lande samesprekings voer om hierdie tipe misdade te bekamp.
Wêreld Renosterdag is gister gevier. 'n Groep rolprentvervaardigers het in Suid-Afrika 'n rolprent bekendgestel om die lot van renosters uit te lig.
Altesaam 388 renosters is reeds vanjaar in die land gestroop, waarvan die meeste in die Nasionale Kruger Wildtuin was. 'n Woordvoerder vir die departement, Albie Modise:
RSG, Algoa FM