Agriculture
Maklike Mikrogolf Melktert─── 16:44 Wed, 05 Sep 2012
Maklike Mikrogolf Melktert
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie melk
2 blikkies warm water
2 eetlepels botter
4 eiers
6 eetlepels mielieblom (maizena)
Knippie sout
Pakkie tennisbeskuitjies
Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.
This recipe is borrowed from Mardi Delport's blog,
Babbelgum vir die Siel,