In the News
Bloemfonteinse ma kwalifiseer vir ysterman-wêreldkampioenskap
--- Charné van der Merwe 17 Jul 2026Sy sal die Suid-Afrikaanse vlag met trots dra wanneer sy in Frankryk teen die wêreld se beste driekampatlete meeding. Joanné Vermeulen (35), van Bloemfontein, het byna twee jaar lank haar drome opsy geskuif om op haar gesin te fokus. Nou het sy met ywer teruggekeer en haar plek tussen die wêreld se top-atlete verseker.Sy het onlangs vir die Ironman ..Read More


