On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams
Kersmark op die platteland

Kersmark op die platteland Venue: NAMPO Park buite Bothaville

Die OFM NAMPO Park Kersmark vind van 24 tot 27 November 2021 op NAMPO Park buite Bothaville plaas.

Met meer as 100 uitstallers, is daar iets vir almal – jonk en oud, vroue en mans! Van geskenke en speelgoed, buitelewe produkte, motorbykomstighede en jaguitrusting tot dekor, kuns en plante.

Daar sal ook 'n speelpark vir die kinders wees, sodat jy na hartelus kan inkopies doen terwyl jou kleintjies besig bly.

‘n Damesoggend word op die Donderdag en Vrydag aangebied met die tema “O ja, dis Soja” waar daar meer vertel sal word oor soja, sojaprodukte en die voordele van soja.

Marktye:

  • Woensdag 24 November: 10:00 – 18:00
  • Donderdag 25 November: 09:00 – 18:00
  • Vrydag 26 November: 09:00 – 18:00
  • Saterdag 27 November: 08:00 – 14:00

Toegang is R20 vir volwassenes, R10 vir skoliere en gratis vir kleuters.

Ons sien uit daarna om jou te sien!

Met trots aan jou gebring deur Grain SA en OFM.

 

Christmas market on the ‘platteland’

The OFM NAMPO Park Christmas Market takes place from 24 to 27 November 2021 at NAMPO Park outside Bothaville.

With more than 100 exhibitors, there will be something for everyone – young and old, women and men! From gifts and toys, outdoor lifestyle products, car accessories and hunting gear to décor, furniture and arts and crafts.

There will also be a play park for the kids, so you can shop to your hearts content while your little ones are kept busy.

A ladies' morning will be presented on Thursday and Friday with the theme “Oh yes, it's Soy” where soy products and the benefits of soy will be explained.

Market times:

  • Wednesday 24 November: 10:00 – 18:00
  • Thursday 25 November: 09:00 – 18:00
  • Friday 26 November: 09:00 – 18:00
  • Saturday 27 November: 08:00 – 14:00

Admission is R20 for adults, R10 for scholars and free for pre-schoolers.

We look forward to seeing you!

Proudly bought to you by Grain SA and OFM.

Sien die lys van uitstallers hier / View the list of exhibitors here.


View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.