On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams
Bespaar en wen by Willard Xpress

Bespaar en wen by Willard Xpress Venue: Buffelsdoorn-weg, Klerksdorp

23 Oktober 2021

Die Real Good Weekend met die CSA Top 30

09:00 – 12:00 (OFM buite-uitsending)

Saterdag, 23 Oktober gebeur daar opwindende dinge in Klerksdorp! Willard Xpress gaan batterye teen ongelooflike pryse verkoop en groot pryse gaan weggegee word, soos twee Willard Weber braais met ‘n braaivoorskoot en braaitang, asook twee Willard kroegyskaste!

Gaan loer in by Buffelsdoorn-weg vir ‘n gratis batterytoets en kry jou gratis boereworsrol, koeldrank en Willard mikrovesellap. Daar is ook n springkasteel vir die jongspan!

Jy staan ook ‘n kans om 'n 750W draagbare steunkrageenheid (PPS) ter waarde van R10 000 te wen – komplimente van Rentech. 

B’s en V’s geld. Slegs een inskrywing per persoon.

Die Real Good Weekend met die CSA Top 30 met Sam Ludidi saai regstreeks uit vanaf 09:00 vanaf Willard Xpress.

Handelsure:

Maandag tot Vrydag: 09:00 - 17:00

Saterdag: 08:30 – 13:00

Sondag: Gesluit

Volg Willard Xpress se Facebook-bladsy by Willard-Xpress-Klerksdorp-Batterye

Volg Rentech se Facebook-bladsy by RentechKlerksdorp

LEES OOK HIER HOE OM VERDER TE WEN:

Iets grootsgebeur in Buffelsdoornweg, hierdie Saterdag …. Iewers in Klerksdorp staan 'nmonster van ‘n trok!

En, as jy dit sien, kan jy ‘n draagbare 750-Watt steunkrag eenheid EN ‘n Willardbattery-koepon - als ter waarde van R 15 000, wen!

SMS jou naam, nommer en adres waar jy die Willard Xpress Interlink sien na 063 1788187. Bs en Vs, en standaard SMS-tariewe geld. Slegs een inskrywing per persoon. Wenner word 23 Oktober aangekondig.

View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.