On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams
Unlock your future at CTU

Unlock your future at CTU Venue: CTU Bloemfontein-kampus, Pretty Gardens Lifestyle Centre, hoek van Du Plessis en Faan Ferreira-laan, Langenhovenpark

OFM Buite Uitsending

16 Oktober 2021

09:00 - 12:00

Verander jou lewe met 'n voltydse, deeltydse of kort kursus! Die CTU Training Solutions opedag vind dié Saterdag by CTU se Bloemfontein kampus by Pretty Gardens in Langenhovenpark plaas.

The Real Good Weekend met Sam Ludidi sal regstreeks uitsaai vanaf 09:00 by die opedag.

CTU bied voltydse, deeltydse en kort kursusse aan in IT, besigheid, ontwerp, ingenieurswese en sosiale wetenskappe.

Of jy nou vir een of drie jaar wil studeer, CTU bied 'n verskeidenheid nasionale kwalifikasies, diplomas en internasionale verkoperverwante sertifikate aan, wat jou sal help om jou loopbaan te begin en jou van jou eweknieë te onderskei.

Besoek https://ctutraining.ac.za/upcoming-events/national-open-day/ om te bespreek.

Onseker oor wat jy wil studeer? CTU se kundige span sal jou kan lei ten opsigte van loopbaanopsies en advies verskaf wat pas by jou aanleg en passie.

Jy kan aanlyn registreer by ctutraining.ac.za of op die dag by die kampus.

Op 16 Oktober vind opedae ook by die Potchefstroom en Vereeniging kampusse plaas.

Die opedae word van 08:00 tot 16:30 gehou.


View All

News

Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.