Wen met Nataniël

Nataniël is op pad vir sy jaarlikse besoek aan die Rosestad!

NATANIËL IN CONCERT vind plaas op Donderdag, 18 Oktober en Vrydag, 19 Oktober.

Albei vertonings word in die Kopanong Ouditorium (Kovsiekerk) op die UFS kampus aangebied en begin om 19:30

NUWE STORIES! NUWE MUSIEK! NUWE KOSTUUMS!

Nataniël deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Juan Oosthuizen (kitaar), Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme).

Geen kinders onder 15.

Al jou Kersinkopies ook beskikbaar!

Bespreek nou by COMPUTICKET.

Staan ‘n kans om twee dubbelkaartjies te wen vir die vertoning van die 18de Oktober en twee dubbelkaartjies vir die vertoning van die 19de Oktober.

Antwoord die maklike vraag hieronder.

Let wel:  Nie meer as 5 inskrywings per persoon toegelaat.



Schalk Bezuidenhout - Snorseun
Die mees opwindende nuwe stem in Suid-Afrikaanse ‘stand-up’, die bekroonde krulkopkomediant met sy kenmerkende truitjies, ...
Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more