On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

-TBB- #Landbouhoop: Agri Noord-Kaap se Nicol Jansen gesels

───   08:17 Mon, 11 Nov 2019

-TBB- #Landbouhoop: Agri Noord-Kaap se Nicol Jansen gesels | News Article
Agri Noord-Kaap president Nicol Jansen

Agri Noord-Kaap president Nicol Jansen gee ’n oorsig oor droogte toestande in die provinsie, die nood wat ervaar word en hoe mense kan help.


Een van hierdie projekte gebeur op die 30ste November - ’n enorme, landswye gholfdag. Luister na die onderhoud om meer uit te vind en besoek die 'Golfers are Givers'-blad op Facebook. Besoek ook die 'Agri Aid'-blad op ofm.co.za om al die verskillende projekte te sien. Volg #LandbouHoop om op hoogte te bly van die jongste verwikkelinge.


Podcasts

#Landbouhoop: Agri Noord-Kaap se Nicol Jansen gesels met The Big Breakfast:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.