On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

At Lunch

#Landbouhoop: "Kersboks vir boere Namakwaland"-projek.

───   16:06 Thu, 14 Nov 2019

 #Landbouhoop: "Kersboks vir boere Namakwaland"-projek. | News Article
Sarize Retief

Cyril het gesels met Dominee Sarize Retief van NG Kerk Aggeneys oor die "Kersboks vir boere Namakwaland"-projek.


Dié projek wil graag hierdie Kersfees vir baie boere in die wye Namakwaland en Boesmanland spesiaal maak. 

"Daarvoor het ons jou hulp en jou hart nodig. Wees deel van die mense wat pakkies gaan pak vir ons boergesinne. Op hierdie manier kan omgee gestalte kry en kan ons waarlik die gees van omgee oordra. Mag hierdie Kersfees kosbaar wees ten spyte van die knellende droogte."


Lees meer: 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.