At Lunch
‘North West University Innovation’ - Episode 4
─── 12:35 Thu, 08 Aug 2019
’n Innoverende idee wat nie uitgevoer word nie, bly bloot dit – ‘n mooi gedagte. Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde.