At Lunch
VS Kunstefees 2018 - Lizz Meiring gesels oor 3 Susters en meer
─── 13:36 Tue, 19 Jun 2018
Lizz gesels Vrystaat Kunstefees, veral oor haar rol in die komedie 3 Susters asook waar jy haar op die gronde gaan kan opspoor. Vind uit hoekom sy daar gaan wees.