Saturday Express
Saturday Express - Die Groot 5 dinge wat jy moet weet om slim te klink by hierdie naweek se braai.─── 11:39 Sat, 18 Feb 2017
Gooi 'n paar van hierdie onderwerpe in die geselskap in.
5 Dinge wat jy moet weet om slim te klink by hierdie naweek se braai.
- Brian Molefe (voormalige Eskom CEO) kan as parlamentslid ingehuldig word. Daar is gerugte dat hy Pravin Gordhan as minister van finansies kan vervang.
- Die Super Rugby skop Donderdag af wanneer die Blues en die Rebels mekaar aanpak. Die Cheetahs se eerste wedstryd is Saterdag 25 Februarie teen die Lions in Bloemfontein.
- Adele het meer as een Grammy toekenning gewen Sondag.
- Tom Cruise se ma is in die ouderdom van 80 jaar oorlede
- Suid-Afrika se werkloosheidsyfer is AF na 26.5%.