On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Podcasts

Before Dawn, 14 Augustus 2017: Veiligheid onder loep

───   15:27 Mon, 14 Aug 2017

Before Dawn, 14 Augustus 2017: Veiligheid onder loep | News Article

Bloemfontein - Vrystaat Landbou gaan plaasveiligheid onder die loep neem volgende maand op die jaarlikse Alfa Expo by die Parys-Afridome.


Tommie Esterhuyse, voorsitter van VL se wet-en-orde-komitee, het met ons gesels:

Content hosted by iono.fm

Verskeie intterraskompetisies, uitstallings, konferensies, werkwinkels, kursusse, veilings en ’n landbouskoleprogram is alles deel van dié groot jaarlikse vee-ekspo. Vir meer inligting kan jy www.alfaexpo.com  besoek.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.