Podcasts
Prosesseringsberaad is nodig, meen landbou-ekonoom─── SABRINA DEAN 09:34 Thu, 13 Apr 2017
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het tydens hierdie week se landbou-prosesseringsberaad met die landbou-ekonoom, dr Kobus Laubscher, gesels.
Hulle praat in hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud oor hoekom so ‘n tipe beraad nodig is.
Laubscher lug ook sy mening oor die feit dat die Vrystaat se bydrae tot die ekonomie van die land as geheel nie werklik ingereken word nie:
Prosesseringsberaad is nodig gewees, meen landbou-ekonoom :