Podcasts
Agri SA-president verwerp onverantwoordelike uitlatings─── CHRISTAL-LIZE MULLER 08:40 Fri, 17 Mar 2017
OFM-nuus se senior joernalis, Christal-Lize Muller, het hierdie week met die President van Agri SA, Johannes Möller, gesels.
Hulle bespreek die situasie wat betref plaasaanvalle, uitsprake oor grondvergryping en die gemoedere van die boerdery- en landelike gemeenskappe.
Plaasaanvalle was hierdie week onder die loep tydens ‘n debat in die Parlement. Agri SA het ook Maandag met top-polisiebeamptes vergader.
In hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud gesels Möller meer oor hierdie kwessies.
Agri SA-president verwerp onverantwoordelike uitlatings: